WERKS BETREKKING - CENTURION

WERKS POSISIE BESKIKBAAR IN CENTURION (RHK)

KANDIDAAT VEREISTES (Streng Vereiste):

1) Manlik - Ouderdom: tussen 18 en 22.
2) Moet Afrikaans as Huistaal he en Engels as tweede taal.(Lees, Skryf en Praat)
3) Moet Wetlike Bestuurslisensie besit vir standaard Motor Voertuig of Motorfiets (Eie  Motor of Motorfiets voordelig).
4) Moet Rekenaar vaardig wees in MS Excel, MS Word & MS Outlook.
5) Moet HARDWERKEND wees asook gewillig om nuwe dinge te leer, wat enige taak insluit in 'n klein besigheid.
6) HOOF VERANTWOORDERLIKHEDE (om net 'n paar te noem):

  • Telefoon Diens aan kliente, Kwotasies, Uitpak van nuwe voorraad, Merk van Kleppe(valves), Toets van kleppe op toetsbank en verskeping.

Kyk na die volgende web bladsye om 'n idee te kry van die tipe kleppe wat verkoop sal word:

http://www.pneumatron.co.za/brasssolenoidvalve
http://www.pneumatron.co.za/stainlesssolenoidvalve

7) Slegs kandidate wat bereid is om te leer wat Elektriese Kleppe (Solenoid Valves) is en alle tegniese aspekte daarvan om kliente te help, sal oorweeg word.

(Kyk ook na die YOUTUBE Videos vir meer info):
https://www.youtube.com/results?search_query=solenoid+valve+how+it+works

8) Werksure sal wees vanaf 8vm tot 5nm op WEEKSDAE.
9) Begin Salaris kan enigeiets wees vanaf R8000 opwaarts afhangend van vaardighede.
10) As jy reis vir werk met jou eie voertuig (met uitsondering), sal AA Tariewe bedek word per KM as adisionele vergoeding vir die spesifieke voertuig in gebruik.   

NB:
11) PERSOONLIKE SOSIALE MEDIA en persoonlike E-Posse word NIE toegelaat onder enige omstandighede OOIT nie.
12) Mobiele fone of enige ander fone word slegs vir besigheids doeleindes gebruik.
13) Absoluut GEEN ROKERS (asook nie sosiale rokers nie).

 

STUUR AANSOEK MET CV EN ANDER DOKUMENTE AAN: 
supplyservices@pneumatron.co.za

 


© PNEUMATRON 2017